Afrikaanse Notas

Add to Favourites
Post to:
Comments
Presentation Transcript Presentation Transcript

NOTA KAARTJIES VIR AFRIKAANS : NOTA KAARTJIES VIR AFRIKAANS

Slide 2 : Beplanning vir Verhalende opstelle

Beplanning vir Beskrywende opstelle : Beplanning vir Beskrywende opstelle Sien HOOR PROE Voel Ruik

Slide 4 : Trappe van vergelyking 1 2 3+ Basis woord + er meer + ste mees AS DIE

Slide 5 :

Slide 6 : MEERVOUDE GROEP 1 GROEP 2 GROEP 3 HUIS BOOM VIS (x2) huise bome visse

Slide 7 : Jan skop die bal. Lydende en Bedrywende vorm Die bal word deur Jan geskop. T + M

Die kameelperd eet die sappige blaar vinnig. : Die kameelperd eet die sappige blaar vinnig. Stap 1: Identifiseer die voorwerp. Wat (werkwoord) (die onderwerp)? Die voorwerp is die antwoord op die vraag.Antwoord: Die sappige blaar Stap 2: Identifiseer die TYD van die sin, dit bepaal die lydende werkwoord se vorm. Kyk na die werkwoorde.Antwoord: eet = teenwoordige tyd word vinnig deur geëet Stap 3: Herskryf die sin Die sappige blaar word vinnig deur die kameelperd geëet.

Want to learn?

Sign up and browse through relevant courses.

Name:
Your Email:
Password:
Country:
Contact no:


Area code Number
Subjects you are interested in:
Word verification: (Enter the text as in image)


Sign Up Already a member? Sign In
I agree to WizIQ's User Agreement & Privacy Policy

Your Facebook Friends on WizIQ

Related Content

Give live classes, create & sell online courses

Try it free Plans & Pricing

Connect