Direkte en indirekte rede

Add to Favourites
Post to:
Comments
Presentation Transcript Presentation Transcript

Direkte en Indirekte Rede : Direkte en Indirekte Rede .

Inleidend : Inleidend Gewone direk na indirek > gebruik ‘dat’ Let dat voornaamwoorde ook sal verander. Marie sê: “Ek hou van skool.” Voegwoord ‘dat’ is groep 3 > v1 in sin2 gaan na einde Marie sê dat sy van skool hou.

As dit ‘n vraag is: : As dit ‘n vraag is: Vraag direk na indirek> Gebruik ‘of’ Jannie vra: “Mag ek ‘n koeldrank kry?” ‘mag’ > hv1 = daarom voor v Voegwoord is in groep 3 > v1 in sin2 gaan na einde. Jannie vra of hy ‘n koeldrank mag kry.

Slide 4 : Vraagwoord bly as voegwoord. As eerste woord reeds vraagwoord is: Die man vra: “Wanneer vertrek die trein?” Alle vraagwoorde is groep 3 > v1 in sin2 gaan na einde Die man vra wanneer die trein vertrek.

As sin ‘n bevel is: : As sin ‘n bevel is: Let dat voornaamwoorde ook sal verander. Die onderwyser beveel: “Kinders, doen julle huiswerk!” ‘moet’ > hv1 = daarom voor v Die onderwyser beveel dat die kinders hulle huiswerk moet doen.

As sin verlede tyd is: : As sin verlede tyd is: V1 moet in verlede tyd gesit word en tydwoorde en plekwoorde moet verander word. Hy het gesê: “Ons het die wedstryd vandag verloor.” Hy het gesê dat hulle daardie dag die wedstryd verloor het.

Gevoelswoorde soos Eina! Foei tog! Liewe Hemel! Hoera! : Gevoelswoorde soos Eina! Foei tog! Liewe Hemel! Hoera! Emosies mag nie in Indirekte rede gebruik word nie > emosie moet in woorde beskryf word. Eina! > van pyn Hoera! > met blydskap Liewe Hemel > het verbaas.

Woorde wat verander: : Woorde wat verander: Hier > daar Hiernatoe > daarnatoe Hierdie > daardie Nou/dan > toe Vandag > daardie dag Vanjaar > daardie jaar Gister > die vorige dag Gistermiddag > die vorige middag Gisteraand > die vorige aand Eergister > twee dae gelede Môre > die volgende dag Môre middag > die volgende middag Môre aand > die volgende aand Oormôre > oor twee dae

Strategieë : Marie sê: “Ek hou van skool.” Stap 1: Onderstreep ww Stap 2: Onderstreep voornaamwoorde Stap 3: Herskryf begin, gevolg deur “dat” Stap 4: Onhou dat ww na einde gaan. Marie sê dat sy van skool hou. Strategieë

Voorbeelde : Voorbeelde Pa vertel: “Ons sal volgende week slegs drie dae hier kan vertoef.” Ma sê: “Ons sal vanjaar baie soorte voëls kan sien.” Susan het gesê: “ Ek sal nie weer hiernatoe wil kom nie.” Die wildbewaarder skree: “Julle kan nie uit julle motors klim nie!” James het gesê: “ Die wildsbokke sal oor die draad kan spring.”

Slide 11 : Susan vra: “Kan jy my help?” James sê: “ Jy sal een in die spieël kan sien.” Susan het gesê: “Jy het al weer verkeerd getel.” Pa sê: “Ons sal by die rivier moet omdraai.” Die meisie het geskreeu: “Eina, ek het my toon gestamp!” Hy beveel: “Jan, maak toe die deur!” Die seun roep: “Kom hiernatoe!” Hotelbaas vra: “Waarom het jy ingewillig om hierheen te kom?”

Want to learn?

Sign up and browse through relevant courses.

Name:
Your Email:
Password:
Country:
Contact no:


Area code Number
Subjects you are interested in:
Word verification: (Enter the text as in image)


Sign Up Already a member? Sign In
I agree to WizIQ's User Agreement & Privacy Policy

Your Facebook Friends on WizIQ

Give live classes, create & sell online courses

Try it free Plans & Pricing

Connect