Linière Programmering- Graad 11
'n Fabriek maak twee items naamlik Item X en Item Y. Minstens een stel van elk en hoogstens vyf stelle van elk kan per week gemaak word. In 'n werksweek van 40 uur neem dit 5 uur om Item X en 4 uur om Item Y te maak. Tweemaal meer werksmense is nodig om Item X as Item Y te maak en ten minste 6 werksmense is altyd besig in die vervaardigings proses. a) Herlei gegewens na algebraiese uitdrukkings en skets grafiek met toelaatbare gebied. b) Profyt op Item X is R180 en op Item Y R240. Bepaal hoeveel van elke Item gemaak moet word vir 'n maksimum wins. c) Bepaal die Maksimum wins.
Description
Vrae oor Linière Programmering.
Presentation Transcript
Your Facebook Friends on WizIQ