Description
Die gedig deur Peter Snyders, word behandel in die Graad 11 klas
Presentation Transcript
Advice from above : Advice from above Peter Snyders
Slide 2 : Die water willie weg vannie deer afbly nie,
nie iens met `n little help
vannie neighbourhoodkids nie;
Slide 3 : 6. die modder byrie voodeer
7. het al quicksand gewid;
Slide 4 : 4.die hys raakie droeƫre nie,
5.want die rient hou nie oppie
Slide 5 : 8.die pad ommie draai is `n yslike vlei,
9. en iemand het al verdrink
10. wat `n shortcut wou vat...
Slide 6 : 11. Maarie Council herrie die problem mooi gesolve,
12. en stier die advice:
Slide 7 : 13. Move to higher ground
Your Facebook Friends on WizIQ