Slide 1 : RIGLYNE
VIR DIE OPSTEL
VAN DIE
LETTERKUNDE-VRAESTEL
EERSTE ADDISIONELE TAAL
VRAESTEL 2
Slide 2 : Die vraestel bestaan uit VIER afdelings:
AFDELING A: Roman (35 punte)
AFDELING B: Drama (35 punte)
AFDELING C: Kortverhale (35 punte)
AFDELING D: Gedigte (35 punte)
Beantwoord TWEE vrae uit ENIGE TWEE afdelings.
(EEN vraag oor elke genre wat in die klas behandel is.) Tydsduur: Ongeveer 1 uur
Puntetotaal: 70 punte Formaat van die vraestel:
Slide 3 :
Slide 4 : In afdelings A – C het die kandidate het ’n keuse tussen ’n OPSTEL- en KONTEKSTUELE vraag.
Die kandidate moet òf die OPSTEL skryf òf die KONTEKSTUELE vraag beantwoord.
In afdeling D het die kandidate ? keuse uit vier KONTEKSTUELE vrae.
Die kandidate moet TWEE vrae beantwoord. Lengte van opstelle: 250-300 woorde
Lengte van die antwoorde vir kontekstuele vrae: Die puntetoekenning sal die lengte van die vraag bepaal. LET WEL:
Sien S4 en S5 vir die lyste van voorgeskrewe werke.
Slide 5 : Die kandidate het ’n keuse tussen ’n OPSTEL- en KONTEKSTUELE vraag.
Die kandidate moet ENIGE EEN vraag oor die roman
wat in die klas behandel is, beantwoord.
Meeulanders – Esta Steyn
OF
Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom –
M van der Vyver
OF
Kringe in ? Bos – Dalene Matthee AFDELING A: ROMAN Twee vrae oor elk roman: opstelvraag en ? kontekstuele vraag. Kies EEN! TOTAAL AFDELING A: 35
Slide 6 : AFDELING B: DRAMA Die kandidate het ’n keuse tussen ’n OPSTEL
- en KONTEKSTUELE vraag.
Die kandidate moet ENIGE EEN vraag oor die drama wat in die klas behandel is, beantwoord. Twee vrae: opstelvraag en ? kontekstuele
vraag. Kies EEN! Poppie – Elsa Joubert
OF
Paljas – Chris Barnard TOTAAL AFDELING B: 35
Slide 7 : AFDELING C: KORTVERHALE Die kandidate het ’n keuse tussen ’n OPSTEL- en KONTEKSTUELE vraag.
Die kandidate moet ENIGE EEN vraag oor EEN van die kortverhale wat in die klas behandel is, beantwoord. TOTAAL AFDELING C: 35
Slide 8 : AFDELING D: GEDIGTE Vrae word oor VIER voorgeskrewe gedigte gevra. Die kandidate moet ENIGE TWEE voorgeskrewe gedigte wat in die klas behandel is, beantwoord. TOTAAL AFDELING C: 35 NET Kontekstuele vrae!
Slide 9 : Baie dankie …
en seën op die werk!