View Recording
System & Device Check
About the Class
Geniet die GRATIS video les! Vir Ekstra Gr1-12 Wiskunde Klasse, Werkskaarte of Videos, Epos ons by: mathswiz@telkomsa.net
Lesse word dinamies aangebied deur Maths Wizard. Maths Wizard se Kuber Klaskamer bied Direkte Een-tot-Een Lewendige Aanlyn onderrig vir leerders/studente van alle grade. Leerders kan alternatiewelik ekstra wiskunde lesse by ons sentrum bywoon. Tuis onderrig en/of Korrespondensie studente is almal welkom!
Language of instruction:
Afrikaans
Keywords: ekstra wiskunde lesse klasse aanlyn direk