Course Objective
Behaal jou Droompunt maklik en vinnig...Kontak Maths Wizard vandag vir 'n GRATIS Aanlyn Les!
Achieve your Dream result quickly and easy...Contact Maths Wizard today for a FREE Online Lesson!
Course Description
Language of Instruction:Afrikaans|Category: Mathematics: 9th-10th grade
Die mees dinamiese Wiskunde Onderwyser vanaf 1986..Resultate Gewaarborg!
Hendrik is ‘n dinamiese onderwyser wat leerders/student touwys maak vanaf 1986. Sy lesse word dinamies aangebied en hoogs aanbeveel deur verskeie nasionaliteite. Skryf vandag in vir die kursus in jou taal deur Hendrik.
The most dynamic Maths Teacher since 1986..Results Guaranteed!
Hendrik is a dynamic teacher who has been teaching students from last 25 years. His past lessons have been dynamically presented and well received from the students of all nationalities. Enroll in this course and learn Math in English language from Hendrik.
Die kursus sluit in:
- Lewendige Aanlyn Lesse.
- Vorderings Verslag.
- Veelkeusige Aanlyn Toetse.
- Honderde Videos.
- Werkskaarte.
- Opgeneemde Aanlyn Lesse.
- Toegang tot Publieke Aanlyn Klasse.
Uitleg van Kursus:
Formaat van die Kursus:
Stap 1: Kyk na die Videos soos aangebied deur Maths Wizard.
Stap 2: Laai die Werkskaart af en voltooi die Werkskaart.
Stap 3: Woon die Lewendige Aanlyn Les by vir 'n Vraag en Antwoord Sessie.
Stap 4: Voltooi die Aanlyn Toets.
Is hierdie kursus bedoel vir jou?
- Die kursus is Dinamies en voldoen aan alle leerders/studente se behoeftes.
- Bekostigbaar.
- Werk teen jou eie Tempo.
- Volledige Kursus Materiaal word ingesluit.
Die volgende Leerders/Studente is Welkom:
- Kollege Studente.
- Laerskool en Hoërskool Leerlinge.
- Tuis Onderrig Studente.
- Korrespondensie Kollege Studente.
- Aanlyn Studente..
Kursus Modules:
1. Reële Getalle
2. Eksponente
3. Polinome
4. Faktorisering
5. Algebraiese Breuke
6. Vergelykings
7. Grafieke
8. Gelyktydige Vergelykings
9. Rente
10. Statistieke
11. Waarskynlikheid
12. Volume en Buite-oppervlakte
13. Meetkunde
14. Kongruensie en Gelykvormigheid
15. Vierhoeke
Meer oor die onderwyser:
Hendrik is ‘n Dinamiese Onderwyser wat sedert 1986 Wiskunde aanbied. Hendrik is in besit van ‘n N6 Meganiese Ingeneurswese Diploma. Hendrik is die Stigter van “Maths Wizard”.
Die $60 p/m pakket sluit in:
- Maths Wizard opgeneemde videos.
- Studie Materiaal wat aanlyn beskikbaar is.
- 1x Lewendige Aanlyn Klas per Week per Maand.
- 1x Assesering Toets per Maand.
- Aflaaibare Werkskaarte.
The course include:
- Live Online Lessons.
- Progress Report.
- Multiple Online Tests.
- Lots of Videos.
- Worksheets.
- Recorded Online Lessons.
- Access to Online Public Classes.
Outlay of Course:
Format of Course:
Step 1: Watch Videos as presented by Maths Wizard.
Step 2: Download and complete worksheets.
Step 3: Attend Online Lesson for a Question and Answer Session.
Step 4: Complete the Online Test.
Is this course for you?
- The Course is Dynamic and tailor made for you.
- Affordable.
- Work at own pace.
- Complete Course Material included.
The following Learners/Students are Welcome:
- College Students.
- Primary and High School learners.
- Home Schooling Students.
- Correspondence College Students.
- Online Students.
Course Modules:
1. Real Numbers
2. Exponents
3. Polynomials
4. Factorisation
5. Algebraic Fractions
6. Equations
7. Graphs
8. Simultaneous Equations
9. Interest
10. Statistics
11. Probability
12. Volume en Surface Area
13. Geometry
14. Congruency and Similarity
15. Quadrilaterals
More about the teacher:
Hendrik is a dynamic teacher who has been teaching students from past 25 years. He holds N6 Mechanical Engineering degree. Hendrik is the owner and Founder of “Maths Wizard”.
The $60 p/m package include:
- Maths Wizard's recorded videos.
- Study Material available online.
- 1x Live Online Class per Week per Month.
- 1x Assessment Test per Month.
- Downloadable Worksheets.